Wikidata:Outopatrolleerders

From Wikidata
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Wikidata:Autopatrolled users and the translation is 67% complete.
Outdated translations are marked like this.

Outopatrolleerders is gebruikers wat vertrou kan word om redigerings op Wikidata te doen sonder dat hul werk gekontroleer hoef te word. Hierdie toestemming merk outomaties al hul veranderings as "gekontroleer". Die vlag word deur administrateurs toegeken aan gebruikers wat deur bydraes tot Wikidata bewys het hul veranderings hoef nie gekontroleer te word nie.

Outopatrolleerders het ook die vermoë om die werk van ander gebruikers (wat nie self óf administrateurs óf outopatrolleerders is nie) as "gekontroleer" te merk.

Adding this right gives a user the same rights as if they were autoconfirmed, so granting them both flags is not necessary.

Sien ook